Missi Pyle

Missi Pyle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Andrea Kay Pyle
Geboorte 16 November 1972 (1972-11-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Missi Pyle (gebore 16 November 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Galaxy Quest (1999), Dodgeball: A True Underdog Story (2004), Charlie and the Chocolate Factory (2005), en The Artist (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy